Eligwa word bederf

Op Vrydag 22 Julie 2011 is Laerskool Eligwa se leerlinge elkeen bederf met ‘n vars appel wat geskenk is deur Fruit &Veg Vanderbijlpark. Laerskool Eligwa bedank graag vir Willy van Fruit &Veg vir die skenking aan die skool.

Graad 2 leerlinge word bederf

Die AMIGO SPUR in Vanderbijlpark het onlangs al die Graad 2 leerlinge van Laerskool Eligwa bederf met ‘n hamburger, skyfies en koeldrank. Die leerlinge wil net graag vir Meneer Jaco le Roux (bestuurder van Amigo Spur) en sy wonderlike span baie dankie se vir die groot bederf.

Ons graad 3 hou feetjie en seerower partytjie!!!

 

Kuns is prettig!!

Jeugland ouetehuis het ons Graad R klasse bederf en nogmaals bederf!!!