Leesfees

 

 

 

 

So lyk ons nuwe Graad 1’s!!!

 

Chanel Buys en Anzelle Hietbrink

 

Tweeling Stean en Steven du Plessis
Megan Myburg en Marli du Plessis
Ilanè van Zyl en Nicole Roets

Geletterdheidsfees

Alicia Harmse het Sedibeng Wes verteenwoordig by die “Geletterdheidsfees” wat in Johannesburg plaasgevind het. Sy het haar eie storie geskryf waarvoor sy ‘n toekenning ontvang het.