Feesloop

Die feesloop was die afskop van ons 10jarige feesvieringe vir die jaar. Die feesloop het plaasgevind by die jeugkampterrein en het reeds om 06:00 begin. Die kinders en die ouers was dit eens, dit was ‘n ongelooflike oggend ten spyte van die koue oggendlug.

 

 

Dans 2015

Die 3 meisies van laerskool Eligwa het in Apr 2015 by Rustensburg aan die South African Championships of Performing Arts gaan deelneem.

Hulle het die volgende toekennings vir dans ontvang:
Links:
Alicia Harmse
1 x goud Production Schumacher
1 x goud Production Mix
1 x silver Production Cha Cha Slide

Regs:
Marli Oberholzer
1 x goud Production Schumacher
1 x goud Production Mix
1 x silver Production Cha Cha Slide
1 x goud Duet Lyrical 8-10 years
1 x brons Duet Open 11-12 years

Voor:
Taylon van Breda
1 x silver Production Cha Cha Slide
3 x silver Open Freestyle, Hip Hop, Musical Character

Al 3 is ook gekies vir die TEAM SA 2015 wat in Julie 2015 in LA gaan deelneem.