Die graad 4 groep was maan toe.

Gateway to space uitstappie.

Waterkaskenades 2016

 

 

 

Flukse kinders

Ons graad 1’s gee die plante water…..
(Water wat kinders skool toe gebring het met die watertoevoer probleem in die week)

Valentynsdag 2016

Afriforum waterprojek

So lyk ons nuwe Graad 1’s