ÿþ<html> <head> <title>Laerskool Eligwa Vanderbijlpark</title> <meta name="description" content="Laerskool Eligwa Vanderbijlpark opvoeding en onderwys in die Vaaldriehoek."> <meta name="keywords" content="Laerskool Eligwa Vanderbijlpark skool Vaaldriehoek"> <meta http-equiv="Content-Type" content="text/html; charset=iso-8859-1"> <link rel="stylesheet" type="text/css" href="style.css"> </head> <body > <div id="main"> <table width="800" border="0" align="center" cellpadding="0" cellspacing="0"> <tr> <td align="center"> <img src="images/armand_heading.jpg"> </td> </tr> </table> </div> <div id="main" align="center"> <h3>Armand Engelbrecht</h3> <table width="750" border="0" cellpadding="0" cellspacing="0"> <tr> <td align="center"> <img src="images/armand.jpg" border="1"> </td> </tr> </table> <p>Armand Engelbrecht met die sertifikate wat hy ontvang het van FGASA (Field Guide Association of Southern Africa). <br /><br /> Armand het die kursusse gedoen gedurende die Julie skoolvakansie en is een van slegs 8 Junior FGASA lede (tussen die ouderdom van 13 en 17 jaar) wat tot op datum die Natuurgids vlak 1 kwalifikasie kon behaal. Sy finale punt was 92%. Armand het ook die prestasies behaal dat hy die eerste en steeds enigste Junior lid is wat die Marine gids vlak 1 kwalifikasie kon behaal met  n finale punt van 97%. <br /><br /> Die leermateriaal is presies dieselfde as vir die Senior FGASA vlak 1 handleidings vir lede bo 18 en is ge-evalueer op NQF Vlak 2 (Nasionale Senior Sertifikaat) met 'n minimum slaagvereiste van 80%. Beide kursusse en eksamens is ten volle in Engels. Armand wil eendag 'n Soöloog word en hom toespits op Natuurbewaring. Hy hoop om in die voetspore van iemand soos David Attenborough of Steve Irwin te volg.<br /><br /> </p> </div> </body> <br> <br> <br> </html>