Eligwa het 'n baie suksesvolle Boggelskoffeldag aangebied. Ons wil graag vir al ons borge, ouers, personeel en leerlinge baie dankie sê vir 'n baie suksesvolle dag. Dit was fantasties! Sonder julle ondersteuning en hulp sou dit nie moontlik gewees het nie.