Die dokumente is in pdf formaat beskikbaar. Laai Adobe Acrobat Reader gratis af.

Omsendbriewe 2020

COVID-19

Met die heropening van skole sal dié maskers beskikbaar wees by die kantoor teen R35 elk. Geen bestellings. 3 lae materiaal soos voorgeskryf deur WGO, is wasbaar en het toutjies.

23 April – Betaling van skoolgeld