Eligwa bied gereeld entrepreneursdae aan by die skool. By die geleentheid betaal leerlinge 'n minimum bedrag en mag dan sy eie produk / diens teen betaling verkoop. Die wins wat daaruit gegenereer word, gaan dan na die betrokke leerling. Hou gerus die spasie dop vir die volgende entrepreneursdag.