Rekenaarsentrum

Laerskool Eligwa is in proses om 'n rekenaarsentrum te bou. Die Departement van Onderwys het reeds by verskeie skole sentrums opgerig, en die beplanning is dat ons in hierdie jaar ons eie rekenaarsentrum sal hê. Ons het egter mense wat reeds rekenaaronderrig vir ons kinders aanbied en u is welkom om van hierdie fasiliteit gebruik te maak.
Die inligting volg hier onder:
Waar: Prefekte lokaal (langs skoolsaal)
Tyd: 12:30 - 13:15 & 13:30 - 14:15
Wanneer: Maandae
Kontakpersoon: Elmi 079 026 2844

Skoolsaal

LAERSKOOL ELIGWA se skoolsaal word ook uitverhuur. Kontak die kantoor vir meer inligting.