Eligwa het 'n baie suksesvolle Golfdag aangebied by die Riviera Buiteklub. Ons wil graag al ons borge en spelers bedank wat gehelp het om van hierdie dag 'n groot sukses te maak.
v.l.n.r Cassie Vorster, Andre Blenkers, Bennie Boshoff en Stefan van Straten.