Die O/11A hokkiedogters van Eligwa was ligawenners

Agter v.l.n.r: Juf. Elmarie Pieters (Afrigter),Tanisha Moolman, Leo-Marie Opperman, Danielle de Winnaar, Amorč Joubert, Jeannine Kok, Arnč Swanepoel, Zandri Strydom,Marcha Labuschagne en Caitlin van Onselen
Middel v.l.n.r: Cara Kapp, Chereigh Beukes, Danč Kotzč, Anzel Reyneke en Chanč Lombaard.
Voor: Kyla Putter

Die volgende spelers is gekies vir die Suid Gauteng uitnodigingspan:

Amorie van Zyl Nic Greyling



Baie geluk aan die volgende seuns en dogters wat gekies is vir die D8-Hokkiespan

0/12

v.l.n.r: Chris Kleynhans, Cara Kapp, Tanisha Moolman, Leo-Marie Opperman, Arnč Swanepoel, Albert Koen en Andrč Eloff

0/13

v.l.n.r: Leandrč le Roux, Kayleigh Beukes, Jolani Scheepers en Amorč Koekemoer.
Afwesig: Arno Hoffmann