Laerskool Eligwa was baie bevoorreg om deur die Kaapse Klopse besoek te word. Hierdie groep bekend as die "SUPERSTARS", wen die afgelope paar jaar die kompetisie wat op 2 Januarie elke jaar in die Kaap gehou word. Dit was voorwaar 'n groot voorreg.