ÿþ<html> <head> <title>Laerskool Eligwa Vanderbijlpark</title> <meta name="description" content="Laerskool Eligwa Vanderbijlpark opvoeding en onderwys in die Vaaldriehoek."> <meta name="keywords" content="Laerskool Eligwa Vanderbijlpark skool Vaaldriehoek"> <meta http-equiv="Content-Type" content="text/html; charset=iso-8859-1"> <link rel="stylesheet" type="text/css" href="style.css"> </head> <body > <div id="main"> <table width="800" border="0" align="center" cellpadding="0" cellspacing="0"> <tr> <td align="center"> <img src="images/leesprogram_heading.jpg"> </td> </tr> </table> POLS  JOU EENSTOP LEESOPLOSSING!<br /><br /> Wat gebruik jou onderwysers tydens die leesperiode in die klas? Ons het die antwoord - POLS. POLS is 'n ontwikkelingslees program wat al die leesvaardighede en nog meer vir die leerders aanspreek. Leerders ontvang 'n werkboek en die onderwyser gebruik sy fasiliteerder-gids met volledige memorandum vir die aanbieding. Besoek ons webwerf by <a href="http://www.lectorsa.co.za" target="_blank" style="color:FF0000">www.lectorsa.co.za</a> / <a href="http://www.ecoltech.co.za" target="_blank" style="color:FF0000">www.ecoltech.co.za</a> en kyk hoe dit prakties in die klas toegepas word. POLS is getoets by verskeie skole en werk uitstekend!<br /><br /> Waaruit bestaan die program:<br /><br /> " Afrikaans van Gr 4 - 7<br /> " Gegradeerde voor-en na toetsing vind in elke vlak plaas.<br /> " Leesvaardighede: Visuele doeltreffendheid, Visuele akkuraatheid, Geheue<br /> " Woordeskat en spelling<br /> " Leestegnieke: Begripslees, Loerlees, Soeklees, Vluglees<br /> " Studievaardighede: Studiehouding, Roosterbeplanning, Studiestyle, Opsommings en breinkaarte, Eksamenwenke<br /> " Hoër kognitiewe vaardighede<br /> " Algemene vaardighede: Woordeboekgebruik, Alfabetiese volgorde, Werkstempo, Woord-ontwikkeling </div> </body> <br> <br> <br> </html>