Gedurende die 3de kwartaal begin ons met mini-krieket vir ons Graad R tot 3 leerlinge.
Dit is hier waar die fondament en liefde vir die spel gekweek word. Ons wil dus ons leerlinge aanmoedig
om deel te wees van hierdie aktiwiteit.
Ons gaan oefen op Dinsdae en Donderdae vanaf 12:30 tot 14:00.
Vir meer besonderhede kan Mev. Joan Bekker by die skool gekontak word.