Die personeelkonsert was 'n reuse sukses - dit was natuurlik ure en ure en ure en ure se oefening om so 'n konsert op die planke te bring. Dankie vir almal se opoffering en die ouers se ondersteuning - 2 sale was uitverkoop!!