Hier by die skool werk ons nie net hard nie, maar ons speel net so hard. Hier is ons Graad 1 leerlinge besig om self plaatkoekies te bak. Daar was ook Pappas, Mammas en Juffrouens wat ons gehelp het. Dit was sommer baie lekker.