Amorie van Zyl
1. Deel die Dux trofee met Marcelle Samons.
2. Beste hokkiespeelster van die jaar.
3. Onderhoofdogter van 2011
Marcelle Samons
1. Deel die Dux trofee met Amorie van Zyl.
2. Redenaar van die jaar.
3. Skaakspeler van die jaar.
4. Marcelle het ook 'n paar vaktoekennings verwerf.
Marcelle Samons en Amorie van Zyl deel die Dux trofee
Arno Hoffman
1. Sportseun van die jaar
2. Rugbyspeler van die jaar.
Yolani Scheepers
1. Sportdogter van die jaar.