Ons trompoppies in aksie!

Die NG Kerk wes in Vanderbijlpark het op 22 Oktober 'n trompoppiekompetisie aangebied vir Laer-en -Hoërskole op Eligwa se velde. Hier is Eligwa se girls in aksie.


Laerskool Eligwa bied aan ons preprimere dogterjies die geleentheid om deel te wees van die trompoppies.
Die trompoppies is baie suksesvol en het verskeie optredes gehad by die skool, kerke en winkelsentrums.

OEFENTYE: 13:30 - 14:30
OEFENDAE: Maandae
Vir meer besonderhede kontak gerus die skool.