GRAAD 4 KAMP - "WAG 'n BIETJIE"

Ons Graad 4 leerlinge het lekker gekamp by "Wag 'n Bietjie-kampterrein" in Pretoria. Die program het die volgende behels:

Besoek: Die Plaaswerf, Blommeplaas, Melkplaas, ABI koeldrank

Ander: Slangdemonstrasie, Hindernisbaan, Vlugbal, Swemaktiwiteite, Rit op Safaritrok en Aandprogram.

Hier is die aksiefoto's


Avontuurkamp

Ons Graad 6 leerlinge gaan jaarliks op 'n avontuurkamp. As 'n mens so na die fotos kyk, lyk dit na vet pret.