Eligwa het op 13 Februarie Valentynsdag gevier. Kyk net hoe pragtig het ons leerlinge gelyk.
Eligwa reik uit na die gemeenskap
Laerskool Eligwa het as deel van hul Valentynsdag feesvieringe die Jeugland ouetehuis besoek.
Hier oorhandig van die leerders geskenkies aan die inwoners van Jeugland.