Nuusbriewe

NUUSBRIEWE

SMS-KOMMUNIKASIE (QR KODE)

Ons wil graag deur middel van hierdie kommunikasie-medium met u kommunikeer. Hierdie diens word gratis deur die skool aan u verskaf.

Indien u  nommer verander, bly  dit  u  verantwoordelikheid  om  dit  onder die skool se aandag te bring. U sal  slegs  ‘n  sms ontvang  dat  die  nuwe nuusbrief beskikbaar is, en  is dit u verantwoordelikheid om dit te skandeer en  uself  te  vergewis van  die  inhoud  van  die nuusbrief.