Indien u die skool wil besoek om sake rakende u kind te bespreek, is u meer as welkom om dit asseblief per afspraak te doen sodat koördinering kan plaasvind en daar nie onnodige tyd verlore sal gaan nie. Wanneer u die skool besoek , versoek ons u vriendelik om eers by die kantoor aan te meld.
Grondslagfase:
Afspraak met onderwyser en/of Me.L. Herholdt.
Intermediêre- en Seniorfase:
Afspraak met onderwyser en/of Mnr. J. Erasmus of Mev. M. Roux
Adjunkhoof:
Afspraak met Mev. C. Wilken.
Afspraak met betrokke afrigter en/of Mnre. D. Visser en J. Erasmus.
Afspraak met betrokke afrigter en/of Me. D. Oosthuizen.
Afspraak met betrokke onderwyser en/of Mnre. D. Visser en J. Erasmus.
Afspraak met Mev. E. van Wyk.