BESOEKE AAN DIE SKOOL

Indien u die skool wil besoek om sake rakende u kind te bespreek, is u meer as welkom om dit asseblief per afspraak te doen sodat koördinering kan plaasvind en daar nie onnodige tyd verlore sal gaan nie. Wanneer  u die skool besoek , versoek ons u vriendelik om eers by die kantoor aan te meld.

Grondslagfase:

Afspraak met onderwyser en / of Me.L. Herholdt.

Intermediêre- en Seniorfase:

Afspraak met onderwyser en / of Mnr. J. Erasmus of Mev. M. Roux 

Adjunkhoof:

Afspraak met Mev. C. Wilken.

Afspraak met betrokke afrigter en / of Mnre. D. Visser en J. Erasmus.

Afspraak met betrokke  afrigter en / of  Me. D. Oosthuizen.

Afspraak met betrokke onderwyser en / of Mnre. D. Visser en J. Erasmus.

Afspraak met Mev. E. van Wyk.