LOURIERTOEKENNING

Die Louriertoekenning word toegeken aan leerders wat bo 90% gemiddeld per kwartaal behaal. Hierdie prestasie weerspieël uitsonderlike toewyding, dissipline en ’n strewe na akademiese uitnemendheid. Ons is trots op elke leerder wat hierdie hoë standaard bereik en hul name word met trots op ons Facebookblad bekend gemaak.