Baie geluk aan Taylon van Breda wat vir die Gautengatletiekspan gekies is, en gaan deelneem aan verspring dogters o/11 by die S.A. – Kampioenskappe. Ons wens jou alle sterkte toe.
D8 Span
D8 Byeenkoms – 21 Februarie
Area D byeenkoms – 20 Februarie
Dewet van Jaarsveld 1200m o/10
Aidan Fourie 60m o/8 & 80m o/8
Gabby Fourie 80m o/11
Interlaer 15 Februarie
Ons is trots op ons julle! Baie geluk aan al die atlete wat deurgaan na die D8 byeenkoms!
Kaylee Vermeulen – Gewigstoot dogters o/10 Taylon van Breda – Verspring dogters 0/11
nuwe rekord van 7,64m nuwe rekord 4,18m
Atletiek byeenkoms – Eligwa, DF Malherbe & Totuis
‘n Volle 4 foto’s voor die reën geval het.
Huissport – 11 Januarie