Verskillende kossoorte word te koop aangebied by die snoepie.
Koeldranke, skyfies en lekkers is elke dag beskikbaar.
Vir meer besonderhede kontak Lorette Pieterse by 082 565 4295.