Inskrywingsvorms slegs by die kantoor beskikbaar. Geen vorm kan van die webtuiste afgetrek word nie.
Dokumente wat inskrywingsvorms MOET vergesel:
- Geboortesertifikaat van leerling
- Immuniseringskaart – Gr. RR, R en Gr. 1
- ID-dokumente van beide ouers
- Bewys van woonadres
- R350 registrasiegeld – Gr. RR – Gr 7
- Leerders wat van ander skole af kom – Oorplaaskaart en laaste Rapport