Ons eerste hokkie wedstryd
Hokkiekliniek 2016
Laerskool Eligwa het ‘n baie suksesvolle minihokkiedag aangebied.
Hier is ons Gr.3 spannetjie
Agter vlnr:Tharien Oosthuizen, Biana Havenga, Renate van Wyk (Afrigter), Alicia Harmse, Robin Harman Voor vlnr:Lou-Anne Higgs, Chantene van Zyl, Jessica McGregor, Elandri van der Merwe, Madeleine Mostert |