Baie geluk aan Corien Barnard, Dudu Malindi en Tiana Geldenhuys wat verkies is tot die Gauteng netbalspan

Dudu Malindi – Gekies vir die Gauteng netbalspan

Noordhoek – 16 Mei

Frikkie Meyer – 7 Mei

11 April – Totius

o/13

o/12

o/10

Totius Aandreeks o/13

Totius Aandreeks o/12 – 2de plek

Totius Aandreeks o/11 – 2de plek

Baie geluk ook aan Dudu Malindi en Twané da Silva wat gekies is vir die D8  netbalspan. Baie sterkte ook met die volgende reeks wedstryde .