Graad 6 kamp

Colour run voorbereiding!

Produksie 2000!!!!

Graad 4 – klei

Tong-tippie-toets, lemmetjies

Entrepreneursdag – 16 Augustus

Rotary Club bederf Eligwa met ‘n skaakstel.

Spellathon

SK is lekker – Gr 4 Opvoerings

Magda Boshoff – 2de Prinses

Klei – Diere

Graad 2’s maak diere met klei.

Wou jy nog altyd in ‘n lugballon sit en die pragtige Vanderbijlpark van bo beskou? Hier is jou kans!

Wat? Remax bring ‘n warmlugballon na Eligwa kom beskou Vanderbijlpark uit die lug!

Hoe werk dit? Die ballon sal op die A-rugbyveld met ‘n geankerde tou vir 100m in die lug opstyg waarna dit weer laat sak sal word.

Wanneer? Saterdag, 18 Mei 2019

Hoeveel kos dit? Die koste verbonde is slegs R10 per persoon.

Kaartjies word Saterdag tussen 16:00 tot 18:00 verkoop!

Graad 7 Spelling Bee – 13 Mei

Graad 4 Skeppende Kunste – Instrumente

Leerlingraad geniet hulself by Gravity Zone!

Graad 7 Spelling Bee – 2 Mei

 

Graad 4’s bou strukture in NW en TEG

 

Ons leer van rigting in Geografie!

Graad 2 Lewensvaardigheid – Wilde diere

NOODHULP 2-4 April

Kuns – Gr 7

Graad 3’s raak kreatief met lekkers!

   

LEES IS COOL! Boekbuddies – 11 Maart

 

Die trompoppies se eerste optrede Saterdag, 9 Maart by ons mini-sport dag!

Waterkaskanades!!!

           

Die nuwe trompoppies is reg vir hulle eerste optrede Saterdag, 9 Maart by ons mini-sport dag!

Glenvar Outreach het ons skool op 4 Maart besoek om die saalopening waarteneem.

soet! soeTER!! SOETSTE!!! Koekverkoping  Maart

 

       

     

Die leerlingraad het lekker gewerk!

                             

Die Verkeersdepartement kom gee opleiding vir die Skolierpatrollie.

   

 

Ruik aan ‘n roos, smul aan ‘n maaltyd en glimlag opreg. Liefde is vir almal beskore! Valentynsdag by Eligwa!

 

Hoërskool Driehoek ons dink aan julle!

 

Eligwa ondersteun Purr Paws na die brand van 30 Januarie

Eligwa skenk blikkieskos vir Lochvaal Emfuleni Welsyn en Gesinsorg, Skuiling en Ontwikkelingsentrum.

Die Leerlingraad lyk te spoggerig met hulle hempies!

 

So lyk ons nuwe Graad 1 Leerders!

Ons sing lekker tydens aktiwiteitsperiode!