Vir belangrike datums besoek gerus die Sedibeng Skaakunie se webwerf by www.sedchess.co.za

17 April

10 April – Eligwa, DF Malherbe en Noordskool

Sedibeng skaakspan

Die volgende leerlinge van Eligwa is in die Sedibeng skaakspan opgeneem en gaan gedurende die Desember vakansie aan die Suid Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe deelneem wat hierdie jaar in Johannesburg plaasvind.

V.l.n.r: Staande – Rico van Zyl, Wihan Barnard, Elrizè de Beer, Gerrit Cloete, Nicolaos van Rensburg, Ilanè van Zyl en Krystal Brenkman.
Sittend v.l.n.r: Jean Pierre Jonker, Mnr. B. Boshoff en Zandrie Griesel.

SA Skaak in aksie!