Die graad R & RR leerders hou piekniek!

Ons Graad RR’e versier en eet plaatkoekies!

Ons gee lekker klas in die koue! 16 Julie

Die tema van die week: GROENTE. Tannie Liesbet wys vir al die maatjies hoe mielie pitte in springmielies verander.

Die ambulaans het by die GrR en RR kom kuier en vir die maatjies gewys hoe werk alles en hoe lyk dit binne die ambulaans. Hulle het Juffrou Monique vas gestrap en haar in die ambulaans gelaai

Ons speel en leer lekker by die skool!!

  

Ons Graad RR & R Leerders en Onderwysers 2019