Graad 4
Ons lief LIGGIES, ons kan opwarm in groepies, ons kan rek en strek, ons beweeg op verskillende maniere, ons balanseer en rol.
Graad 4 PSW
Ek is baie spesiaal en uniek. Ek weet wat my sterkpunte is!
Graad 1 kuns
Ek is spesiaal. Ek is uniek. Ek is ek.
Padda en tier
Graad 5 Skeppende Kunste – Klei
Die Graad 1’s leer hoe om tande te borsel